Terms of service

Deur ons dienste te gebruik of by Speel. Leer. Groei. te koop, stem jy in tot die volgende:

  • Alle produkte is ontwerp vir opvoedkundige en ontwikkelingsdoeleindes
  • Ouerlike toesig word aanbeveel wanneer kinders die produkte gebruik
  • Produkbeskikbaarheid kan sonder kennisgewing verander
  • Pryse kan verander

Ons behou die reg voor om diens te weier indien nodig.